Gevestigde Engelse woorde

SnakAfrikaanse Vertaling

Bliv bruger af LibraryThing, hvis du vil skrive et indlæg

Gevestigde Engelse woorde

Dette emne er markeret som "i hvile"—det seneste indlæg er mere end 90 dage gammel. Du kan vække emnet til live ved at poste et indlæg.

1Sivani
dec 16, 2007, 10:39 am

Ek is onseker of ons "tags" moet vertaal; dit is een van daardie woorde wat waarskynklik sy spesiale betekenis sal verloor met die vertaling.

As dit dan moet vertaal word, is ek geneig om vir "etikette" te stem.

2watson73
jan 9, 2008, 4:18 am

Etikette lyk goed, maar trefwoorde is ook moontlik of rafels.
Wat sal ons besluit?